Kaapse Vryheids Burgers: Landswye Werk Beskibaar | Country-Wide Job Offers - Kaapse Vryheids Burgers

Jump to content

Page 1 of 1
  • You cannot start a new topic
  • You cannot reply to this topic

Landswye Werk Beskibaar | Country-Wide Job Offers Hierdie is slegs vir blankes | Whites only need apply

#1 User is offline   admin 

  • Administrator
  • Group: Administrators
  • Posts: 80
  • Joined: 18-August 10
  • LocationDonker Afrika

Posted 21 August 2010 - 12:40 AM

BESKIKBARE WERK

Alberton

Dagmoederin Alberton. Bestaan al 8jr in Alberton.
Babatjies en kleuters welkom.
Huislike omgewing.
Halfdag: 8:00-14:00, Voldag: 8:00-17:45
Vir meer inligting skakel gerus vir Hannelie: 082953324

Beaufort Gardener, one day per week. Includes lunch and coffee.
Contact: ashacraft@saol.com

I am desperately looking for a person to with the necessary skills to live in and look after an elderly man my dad can you help me please Welkom Free State this is very urgent tel 072 038 3908 or 057 - 3527608 house must be someone who loves to work with old people eg a caregiver with experience, please contact me on Facebook or rather phone me regards Debbie van Zyl

Benoni
Het 'n pos vir 'n nutsman met sober gewoontes.
Hans
Benoni
076 698 1836

Dion Joubert : Werk in n Kampeerwinkel-Assistent JNR pos beskikbaar. Blanke seun. Begin salaris +/- R2500.00
Outdoorsman Benoni
Heine
Boksburg/Benoni omgewing
0827757878


Bloemfontein
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde passer en draaier. Moet ondervinding hê van "milling" masjiene.
Maryna Venter: Petrol mechanic needed in Bloemfontein contact Japie on 0730713424

We also have a position for a gearbox technician open.

Bloemhof Fanus
Bloemhof
0823755301
Soek enkellopende manne om op te lei as petroljoggie. Verblyf kan gereël word. Sal ook vervoer organiseer.

Boksburg
Boekhoudster- Boksburg area – Dringend.
Jong Dame met Boekhou Diploma of Graad.Of ouer dame met jare ondervinding.Posisie behels,Debiteure en Kasboek.Kennis van salarise en
krediteure ook belangrik in dien daar uitgehlep moet word met die.Goeie Salaris
Bel Adri 0721286876

Brayson AuPair
A family in Bryanston is offering a position as an Au pair for girls aged 8 & 9. The successfull applicant should have/do the following: Own transport,
Educated, Assistance with homework in the afternoons, Transport to extra mural activities, This position pays a salary of R4,000 per month. Please send your CV to mailto:ronelf@progressivewealth.co.za

Bronkhorstspruit Mnr-Robertson
Bronkhorstspruit
0128115054
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde werktuigkundige

Delmas Ronel van den Berg: Semi skilled fitter & turner wanted in Delmas.
contact no 013-665-1919 Jackie

Dullstroom Plaashulp
Het 'n pos vir 'n man op sy plaas om te help met die plaaswerk en instandhouding van die implemente / trekkers en voertuie. Behuising + water en
ligte ingesluit by die vergoedingspakket. Enkellopende man of egpaar sonder kinders.

Rudi Combrink
Dullstroom
082 875 8851
Durban Benodig 'n bemarker.

Adriaan Basson
Durban
083 231 7663
Harrismith Alta
Harrismith
0834406636

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde elektrisiën. Enkellopend. Vir onderhoude kan u Alta skakel - die onderhoude sal in Montana gevoer word.

Hartbeespoort
Juna van Wyk Ons woon op 'n plot in Hartbeespoort en is opsoek na blanke huishulp. Verblyf (tweeslaapkamer houthuis op die perseel met water
en elektrisiteit) word as deel van die vergoeding ingesluit. Salaris inlyn met arbeidswet. Ons het perde en teel met Huskies. Take sluit in normale
huishoudelike funksies asook toesig oor staljong/tuinier. Kontak my asb by 0823350301

Johannesburg Het 'n pos vir 'n betroubare intelligente dame sonder afhanklikes om te werk as huishoudster. Kan dadelik diens aanvaar.

Retha Kok
Johannesburg
083 448 9353
Kaapstad I HAVE 5 POSITIONS OPEN FOR WOOD SALESIN CAPE TOWN. SALARY...
R100,00 PER DAY. CONTACT THEO ON 0786557325

Kleinfontein 0128021415
Kleinfontein Sorgsentrum het een pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde of Ingeskrewe Verpleegkundige in die dag. Kandidate wat belangstel kan volledige CV's faks na 086 694 3330 of epos na mathilda.rossouw@kleinfontein.net of inhandig by Sr Marinda Smith by die Sorgsentrum.

Klerksdorp Dringend opsoek na 'n algemene Kantoordame. Geen ondervinding benodig opleiding sal verskaf word. Kontak Chris Jonker by 073 234 1402.
Klerksdorp Noordwes.

Vakature beskikbaar vir 'n goed opgeleide Auto Elektrisien in Klerksdorp om so spoedig diens te aanvaar. Faks verkorte CV na 018 462 7918 of skakel 082 3033 464.

Krugersdorp
Hulp in Melkery
Benodig 'n manspersoon tussen 40 - 55 jaar oud om behulpsaam te wees by 'n groot melkery. Help met pasteurisasie van melk en toesig oor die verpakking daarvan. Sober gewoontes en eie vervoer tot op die plaas. Salaris onderhandelbaar.

Etienne Roux
Tarlton, Krugersdorp
082 411 6749
Limopo Het 'n pos vir 'n plaasvoorman wat tegnies aangelê is. Huisvesting + 'n voertuig word aangebied.

Dr.Scott
Limpopo
082 651 7970
Orania Daar is baie poste beskikbaar vir Afrikaners op Orania, veral onderwys, medies, bouers en hande arbeid. Skakel asb. Orania Beweging vir meer
inligting: 053 207 0062 en praat met John, Lida of Frans.

Oos Rand, Boksburg, Springs
Het 'n pos vir 'n loodgieter met baie ondervinding. Kwalifikasies nie nodig.
Francois-Engelbrecht
Oos Rand / Boksburg / Springs
078 964 1649
Midrand Driller required by midrand boreholes,must be experienced in DTH drilling. Accommodation available. Area midrand. jonathan 079 511 7868

Persoonlike Assistent (PA) / Boekhoudster: Midrand
Vereistes:
* Baie goeie tiksters ondervinding en vaardighede - 70+ woorde per minuut.
* Baie goeie sekretariele ondervinding en vaardighede.
* MS Excel, MS Word, MS Powerpoint, Caseware modules, ens
Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse en lone, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirma.
* Tweetaligheid : Afrikaans & Engels
Sterk aanbeveling:
* Berekening en voltooiing van opgawes
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te
stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om
vervoer te vergemaklik.
Vergoeding onderhandelbaar na gelang van ondervinding.
Ander detail kan tydens 'n persoonlike onderhoud uitgeklaar word.

Leon Haasbroek
083 288 0063
Boekhoudster:Midrand
Vereistes:
* Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* Ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirmas
* Tweetaligheid: Afrikaans & Engels

Sterk Aanbeveling:
* Berekening en voltooiin van opgawes.
* Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiële state op te
stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om
vervoer te vergemaklik.
Vergoeding onderhandelbaar na gelang van ondervinding.
Ander detail kan tydens 'n persoonlike onderhoud uitgeklaar word.

Leon Haasbroek
083 288 0063
Rekenmeesters: Midrand
Vereistes:
* Volledige beokhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
* Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF, SDL, PAYE)
* BTW berekenings en oorbetalings.
* Ondervinding by Rekenmeesters / Ouditeursfirma
* Tweetaligheid: Afrikaans & Engels

Sterk Aanbevelings:
* Berekening en voltooiing van opgawes.
* Ondervinding van Case Ware Programme, Pastel, en om finansiële state op te
stel.
* Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om
vervoer te vergemaklik.
Vergoeding onderhandelbaar na gelang van ondervinding.
Ander detail kan tydens 'n persoonlike onderhoud uitgeklaar word.

Leon Haasbroek
083 288 0063
Nikita Parfeunova We are looking for telesales and internal sales people.
Situated in Midrand. We are a IT company. Please send your CV to
mikeb@octagon.co.za

Middelburg Mpumalnga Goeie dag. Ek is opsoek na mense vir die kos waantjie bedryfwat vir hul self vir werk. maar kort finansiele bystand en informasie. Ek is in middelburg Mpumalnga, maar ander areas ook welkom. Kontak my gerus!!
Lionel 079 888 8819. Enige idees welkom.

Potchefstroom Madiba Prokureurs in Potchefstroom is dringend opsoek na 'n kantoordame, sy moet baie goed rekenaar vaardig wees. Die werk behels algemene kantoorwerk. CV kan gefaks word na 018 293 3867 of

Plaasvoorman pos onmiddelik beskikbaar (POTCHEFSTROOM DISTRIK). 5 jaar ondervinding, kennis van Pluimveeboerdery, Voertuig en Kode A
Motorfietslisensie, Goeie kommunikasie in beide Afrikaans en Engels, Inwoning op plaas verpligtend. Kontak Dr Callie van der Merwe 018 293 0202
ingehandig word by 82B Wolmarans Straat, Potchefstroom.

Voertuig bestuurders benodig (POTCHEFSTROOM). Geldige Kode EC Voertuiglisensie en PDP met ten minste 5 jaar ondervinding is verpligtend.
Kontak Dr Callie van der Merwe 018 293 0202

Vakante pos vir 'n blokman of blokvrou is beskikbaar by 'n slaghuis in Potchefstroom. 'n Persoon met slaghuis ondervinding kan ook aansoek doen. Pos
is onmiddelik beskikbaar. Kontak 018 294 5538; 082 809 8019 (Desire) of 083 282 7992 (Wynand)

Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde blokman/vrou.
Wynand
Potchefstroom
018 294 5538


Pretoria Het die volgende poste:
* Kassiere(Pretoria Noord) met st 10. kwalifikasie en kode 8 lisensie.
* Produksie bestuurdermet ervaring in produksiebestuur. Kandidaat met 'n graad of diploma in produksiebestuur + chemie hê en ervaring as produksiebestuurder. Baie goeie salaris word aangebied. Hierdie pos is in Pretoria Noord.

* Daar is 'n pos vir 'n gekwalifiseerde Rekenmeester met 'n tersiêre kwalifikasie en ervaring as 'n rekenmeester. Vakature is on Johannesburg.
Goeie salaris word aangebied.

* 'n Vroulike Debiteure + salarisklerkin Pretoria Noord met 3jaar werkservaring en moet kennis hê van VIP payroll rekenaarprogram. Ouderdom 30 -
40 jaar.

* Enige persoon met st10 sertifikaat wat wil inskryf vir 'n klerkskapby 'n ouditeursfirma of gegradueerde persone wat 'n klerkskap wil doen.

Johannie Tolmay
Faks: 012 548 9850
082 441 0307
Hi Daar. Vriende van my soek n dame om hulle ma van 77 jaar op te pas. Sy het haar been of heup gebreek en mag nie opstaan. Dit is in Mountain View Pretoria. Skakel Chris by 0712437875. ( Selaris is onderhandelbaar

Timara Bucas Gewonder is die pos ooit gevat? Ek kort self nou 'n huishulp/houdster en betaal baie goed in die Centurion area. Dis 'n groot huis
en ekt 3 kinders wat almal op skool is.Ek vra iemand wat weet wat om te doen sonder dat ek alles hoef te verd...uidelik want ek en my man werk voltyds. Ek werk 3 dae van die week van die huis af - maar betroubaarheid is noodsaaklik. Slaap kamer, badkamer, maaltye voorsien en tv in kamer. Werk Maandae tot Saterdae en sondae is af dag maar kan nogsteeds saam met ons as gesin maaltye geniet.

Die persoon moet stryk, wasgoed was, hele huis handhaaf en kan kinders oppas indien nodig. Kos maak is nie deel van werk nie. Kan nie drink nie, rook nie en moet voorbeeld stel. Die huis is dubbel verdieping met vensters wat gewas moet word ens - so iemand wat fiks en in goeie fisiese toestand is asb.

Die is my huis en die mense in hom is my familie - so enige kansvaters sal dit nie eers moet waag nie. Die werk sal R3500.00 betaal en 20 dae verlof 'n jaar word toegestaan. Een naweek per maand kan die persoon van die Vrydag 16h00 tot die Maandag 8h00 "huis toe gaan", gaan kuier by familie. Die salaris word betaal aan iemand met geen kriminele rekord nie - direk in bank rekening in. Persoon moet lees en skryf en geen besoekers na 20h00 in die aand nie. Die kandidaat sal op proef wees vir 'n week - (6 dae). Kontak my gerus as jy dink jy ken iemand of is daardie iemand.

Timara - 084 326 0673
CVO Skool Pretoria
Onderwyspos: Skoolhoof
(Diensaanvaarding so gou moontlik)

Aansoeke word ingewag van toepaslike gekwalifiseerde persone wat die Gereformeede belydenis onderskryf en kan registreer of geregistreer is by
SACE. Stuur CV asook getuigskrif van predikant en salarisverwagting aan hub@bcvo.co.za of skakel 083 384 0542.

Aansoeke sluit 18 Augustus 2010
Indien u na 14 dae na sluitingsdatum nie van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol

Hi Daar. Vriende van my soek n dame om hulle ma van 77 jaar op te pas. Sy het haar been of heup gebreek en mag nie opstaan. Dit is in Mountain View Pretoria. Skakel Chris by 0712437875. ( Selaris is onderhandelbaai)

Is 'n 72jarige blinde dame. Sy soek 'n dame om by haar in te woon en te help met die huishouding en versorging. Woonplek + Etes + Salaris word aangebied.

Mev Jacobs
Meyerspark
012 803 3372
naandse ek soek namens my skoonma n huishulp. dis slegs saterdae en dienste is... skoonmaak en stryk. dit is in PTA in EASTLYN van 8uur tot 1uur sy bied R70 n dag an. R280 vir die 4 dae n maand. kontak vir ALTA by 0795123860

Hi, ek het 'n vakante pos wat DRINGEND GEVUL MOET WORD: "CONTROLROOM OPERATOR"vir sekuriteits maatskappy in Meyerspark. Mail cv:
pierre@xsinet.co.za. of kontak hom op 082 870 3141.

Algemeen
Cecillia van der Linde
Pretoria Oos / Fearie Glen 0129913917
Het 'n pos vir 'n man / dame met 'n geldige motorfietslisensie. Kandidaat moet goed kan lees en skryf. Sal vir 3maande proeftydperk aangestel word. Werkgewer sal buskaartjies tot by die werk betaal.

Mnr.Rheeder
0125461794
Soek 'n kassier by 'n vulstasie in Pretoria Noord.

Algemeen
Mark de Jager
H/v Proes en du Toit str
082 829 2424.Soek 'n man 30 - 45jaar oud met geldige kode 8 lisensie. Moet eie vervoer tot by die werk en in Pretoria omgewing woon. Moet ook skrynwerk kan doen. Moet ook 'n geldige Kode 8 lisensie beskik.

Carl-Holliday: Pretoria - Arcadia - Geleentheid - Algemene kantoor werk - telefoon ens -geen vorige ondervinding, goed in Afr/Eng. Email asb?
skysnake@wonderland.co.za

We are looking for a handyman / driver to join the team. You must have a bakkie in roadworthy condition. In return we will offer you R6500 per month with lots of opportunity for growth. Urgently send your CV to
jackspiro777@gmail.com

Looking for a Qualified Plumber. Must have Trade Test Certificate. 3 Month Probation period. Salary R6000 negotiable. Pretoria East
Please Contact Wilhelm 072 807 6944

Tersia-Bekker
Mayville
0716923567
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde onderwyseres vir Gr 2 leerlinge, by die Zenith Christenskool. Skoolure vanaf 07:05 - 13:00

Bennie
Lynnwood Glen
Faksnr: 086 658 9188

Sekretaresse by Elektriese Ingenieurs firma in Lynnwood Glen. Algemene sekretariele pligte soos tikwerk, kantoor administrasie, reel van
vergaderings, skryfbehoeftes, kleinkas, verversings, bestuur van skoonmaker. netheid van persoon en kantoor is 'n vereiste.

Die persoon MOET ook beskik oor gevorderde / uitstekende rekenaarvaardigheid in die volgende pakette:
* MS Excel 2007: Gebruik van formules, Pivot tables, lookup tables,
formatering van sprei blaaie.
* MS Word 2007: Opstel en gebruik van "Style sheets", formatering, outomatiese
nommering ens.
* Daaglikse gebruik van MS Outlook, argivering van epos.
Die volgende sal as verdere aanbeveling din, maar is nie essensieel nie:
* Ondervinding in MS Access
* Ondervinding in Elektriese bedryf
* Ondervinding met die opstel van tenders, tender evaluering en tender
toekenning.
* Onlangse ondervinding met tenders in die munisipale omgewing sal 'n sterk
aanbeveling wees.

Salaris van R10 000.00 totaal - slegs vir die regte persoon wat absoluut geskik is vir die pos en aan al die bg. vereistes voldoen. Persone wat NIE
BAIE GOEIE ONDERVINDING IN DIE GENOEMDE SAGTEWARE EN SPESIFIEK MS EXCELHET NIE, moet asb nie aansoek doen nie.

0127558201/2
Winkel assistent by 2de handse meubelwinkel in East Lynne.

Tuin-dienste hulp
DRINGEND OPSOEK NA AFRIKANER (man of vrou) wat tuindienste kan verrig - voltydse posisie in Pretoria. Kan onmiddelik begin. Eerlik, hardwerkend en
geen nonsins. Skakel met Kerneels by 082 924 3679

Werksgeleenthede 5/8/2010

Het nog steeds poste vir ambagsman. u kan u CV faks na Volkshulp2000 se kantoor.

Tom Wiesner
012 333 6422
Soek 'n persoon vir sekuriteitby die skool. Kandidaat moet min GR E + SIRA geregistreer wees.

Hennie Swanepoel...

Pretoria Skool
012 323 4454
Huis-hulp
Soek 'n dame om haar huis 3x per week skoon te maak en hulle aandete voor te berei.

Suzie Coetzer
Theresa Park
079 770 8238
Algemene Restaurant-hulp

Soek 'n dame of 'n man om te help in haar braairestaurant oor naweke.

Nadia
Montana Family Market
082 467 2681
Toesighouer
Het 'n halfdag pos vir pensioenaris by 'n motorwassery om bietjie toesig te hou. Moet beskik oor gedlige kode 8 lisensie.

Celeste
Centurion
073 632 4213
Het 'n pos vir 'n hardwerkende jongman met ondervindig in Loodgieters- en elektriese werk as ook algemene nutswerk. Moet eie vervoer hê tot by die
werk. 'n Werk voertuig word verskaf.

Hester
Pretoria Oos
082 578 4667
Promosie werk
Soek 'n verteenwoordiger om 'n doen dit self (DIY) handelsnaam te promoveer by 'n groothardeware winkel in Zambezi. Promosies vind plaas gedurende September tot November.

Danielle Scott
072 404 6866
Ashley Griggs
082 926 0662
'n Geleentheid vir ekstra inkomste of 'n eie besigheid.
1. SDL 'n Geregistreerde maatskappy bied 'n geleentheid aan persone 18jaar en ouer wat 'n aanvullende inkomste lewenslank per maand wil verdien.
2. Skole, Kerke, Kleuterskole en Besighede kan ook baat vind en gratis op ons web-werf adverteer.
3. Kontak Pretoria kantoor vir 'n afspraak of om Sateliet kantore in ander dorpe se besonderhede te kry.

Skakel 012 333 6600
Stilfontien Yolanda is woonagtig in Stilfontein en het 'n twee maande oue baba. Sy is dringend opsoek na 'n baba stootwaentjie en kot. Haar man is tans werkloos en is opsoek na werk. Het ondervinding in Boilermaking en CO2 sweis.
Is bereid om enige werk op enige plek te aanvaar. Kontak Yolanda by 073 439
6955 of 073 789 7390

Silverton Mev.Trish-Brits
Silverton
0833562477
Het 'n pos vir 'n passer en draaier met ondervinding in "milling", "turning" en "lineboring" Pos moet dringend gevul word.

Vaaldriehoek pXp Fotografie en SXP Musiek is bereid om 15% kommisie te betaal vir enige opdragte wat mense na ons bring. Ons verskaf fotografiese en musiek dienste vir troues en enige ander geleenthede. Almal hoor tog van iemand wat sulke dienste benodig en ons is bereid om vir daardie kontak te betaal. Ons is aktief in die Vrystaat en Noordwes, Vaal Driehoek.
sxp@lantic.net
Sarel Botha

Landwyd Derik Pretorius (FB) - VRYSTAAT: - Bethlehem, Senekal, Marquard ,Reitz, Frankfort, Vrede, Villiers, Harrysmith, Qwa-Qwa, Winburg, Heilbron, Kroonstad, Parys, Sasolburg, Welkom, Odendaalsrus, Ventersburg, Zastron, Ladybrand, Ficksburg. NATAL - Bergville, Wintorton, Clencoe, Colenso, Dundee, Newcastle, Vryheid, Ladysmith. GAUTENG - Vanderbijlp...ark, Vereeniging, Meyerton. NOORD-WES - Potchefstroom, Rustenburg, Mafikeng. Ek is opsoek na persone wat ek kan oplei as versekering makelaars, slegs kommissie, goeie inkomste gewaarborg as jy hard werk. +- R.10000.00 p.m. Matriek (graad 12) en eie selfoon 'n vereiste, eie vervoer sal 'n aanwins wees. Aansoeke met vorige ondervinding in die versekeringse sal voorkeur kry. E.pos cv asb na derikpretorius28@gmail.com, of kontak my 079 997 009


Opsoek na n FITTER (Passer) wat ondervinding in pyp lyne en pompe het, met n geldige kode 8 rybewys. Hul moet kan verwysings gee van vorige werkgewer. Kan Mornay skakel by 071 949 0483

DRINGEND GESOEK!! Pipe fitters, Boilermakers, alle Supervisors, Welders QA/QC Inspectors. Kontak Dupie DRINGEND by 082 653 7945

Blanke 54jarige getroude man soek dringend werk en is bereid om dadelik te begin. Het op myn gewerk, was werkswinkel bestuurder. Het ook by
motoronderdele winkel gewerk en vir 2 jaar voertuie verkoop. Sal ook drywer werk doen vir kort en lang afstande. Het kode 08 EB rybewys. Kontak At by 072 200 2482

I am looking for an aupair/domestic worker that can cook. Accommodation is supplied, to work 5 days a week and will be paid extra for babysitting. please inbox me should you be interested. 079 506 5053

Soek 'n paneelklopper met ondervinding. Moet verwysings kan voorlê. Kandidate ouer as 28jaar.
Raymond
072 083 0603
Roelf
082 374 5279

Rayton
Ek is op soek na n huishulp in die Vereeniging area vir 3 dae n week. Salaris onderhandelbaar. Nick 0713633332

My besigheid is op soek na n DSC en Ids alarm tegnikus wat weet wat aangaan met alarms asook elektriese heinings, nie n suipgat is nie, kan bestuur en voertuie oppas met n lisensie. Vroeg kan opstaan, laat werk en bereid is om te leer. Laat ek dit dalk anders stel, opleibaar kan wees. Volg my link na kontak details. www.whatashock.co.za

'n Trekkersoperateurs kursus word aangebied op 9 September. Daar sal 'n keuring gedoen word. Getroue en hardewerkers moet aansoek doen.

Ds Gideon Grobler
083 279 7618
Soek mense om op te tree as bestuursinstrukteurs vir kode 8 en kode 10 lisensies.

Jeanine
013 656 3815
'n Man word benodig 30 - 50jaar oud vir sekuriteit.

072 506 2343
Het 'n pos vir 'n loodgieter. Moet eie vervoer tot by die werk hê.

Delene Jonker Ek wil graag n blanke persoon aanstel as tuinhulp. Welkom tel no 057 3523117 Een tot twee dae per week. Kort ook verwer

Andre-Lourens
0827748935
Soek 'n plaasbestuurder met ondervinding van saaiboerdery. Kandidaat moet meganies aangelê wees. Woonplek beskikbaar.

Kontak vir Hannes Snyman. Hy het werk vir twee till assistente en nog. nOEM WESSEL verwysing. Wessek Snyman www.iklaas.com 0834424429

Thinus
Bon-Accord
0827463575
Het 'n pos vir 'n man as plaashulp. Hy soek ook iemand wat met 'n melkmasjien kan melk. - Verkieslik 'n ouerige persoon.


#2 User is offline   kvb00002 

  • Internet Warrior
  • Group: Moderators
  • Posts: 1,044
  • Joined: 20-August 10

Posted 14 November 2011 - 07:17 PM

A. Books



1. Senior COBOL Ontwikkelaar (Spanleier) Kaapstad

2. Marketing Campaign Manager

Bemarkingsveldtog-Bestuurder

3. IT Manager Cape Town

IT Bestuurder



B. Newspapers

4. Deputy Chief Sub-editor Auckland Park

Adjunk-Hoofsubredakteur

5. Regional Editor Kwazulu-Natal

Nuusredakteur

6. Revise Sub-editor Gauteng

Hersiening Subredakteur

7. Rewriter/ Translator Kwazulu-Natal

Herskrywer/ Vertaler

8. Layout Sub-editor Auckland Park

Uitlegsubredakteur

9. Photographer Kwazulu-natal

Fotograaf

10. Reporter Kwazulu-natal

Verslaggewer

11. Rewriter/ Translator Auckland Park

Herskrywer/ Vertaler

12. Layout/ Copy Sub-Editor Auckland Park

13. Rewriter Auckland Park

14. Senior Reporter Auckland Park

15. Team Leader Tokia

Spanleier

16. Advertising Representative Cape Town

Advertesnsie- Verteenwoordiger

17. Fotograaf Cape Town

Photographer

18. Copy Editor/ Translator Cape Town

Taalsub/ Vertaaler





C. On the Dot



17. Administrative Supervisor Cape Town



D. Magazines



18. Sub-editor/ Proofreader Cape Town

Subredakteur/ Proefleser

19. Chief Copy Editor Cape Town

Hoof Kopie Redakteur

20. Sub-editor Cape Town

Subredakteur



E. Corporate



21. Legal Compliance Officer Cape Town

Regsnakomingsbeampte



F. 24.com



22. Account Payable Clerk Cape Town

23. Accounting Clerk Cape Town

24. Management Accountant Cape Town



G. Multi-choice



25. Business Development Analyst

26. 12 Months Secondment- Customer Support Analyst



H. New Media Publishing



27. Senior Human Resources Practitioner Cape Town

28. Advertising Sales PA and Office Administrator Cape Town









Regards

SULEILA VAN REENEN

PEOPLE MANAGEMENT


T 021 406 3203 C 082 671 1660 F 086 716 0689 E suleila.vanreenen@media24.com

Naspers Centre, 40 Heerengracht, Cape Town 8001


www.media24.com
0

#3 User is offline   kvb00002 

  • Internet Warrior
  • Group: Moderators
  • Posts: 1,044
  • Joined: 20-August 10

Posted 22 November 2011 - 07:52 PM

1. eCommunications Specialist Cape Town

eKommunikasie Spesialis

2. Personal Assistant to the CEO Pretoria

Persoonlike Assistant vir Hoofuitvoerende Beampte



B. Newspapers

3. Head of t English Title Newspapers

Sirkulashiehoof

4. News Reporter Vredenburg

Nuusverslaggewer



C. On the Dot

5. Store Supervisor Benoni

6. Area Manager Johannesburg

Areabestuurder

7. Administration Clerk (3 month contract) Montague Gardens CT

Administratiewe Klerk

D. Magazines



8. Style Assistant Magazines

9. Archivist Cape Town

Argivaris

10. Senior Layout Artist Sandton

Seniour-Uitlegkunstenaar







D. Multi-choice

11. GOTV- Operations Support Supervisor Africa

12. 6 Months Secondment Fiedl Trials Support Specialist

X 2

13. Multichoice Angola- Operations Manager Angola



E. MIH

14. Accountant Cape Town



F. New Media Publishing



15. Mid Junior Designer Cape Town

16. Mid Senior Designer Cape Town

17. Sub-editor Visi and Plascon Spaces

18. Events co-ordinator Cape Town



Regards

SULEILA VAN REENEN

PEOPLE MANAGEMENT


T 021 406 3203 F 086 716 0689 E suleila.vanreenen@media24.com

Naspers Centre, 40 Heerengracht, Cape Town 8001



Description: Media24 Logo(small)2
0

#4 User is offline   kvb00002 

  • Internet Warrior
  • Group: Moderators
  • Posts: 1,044
  • Joined: 20-August 10

Posted 25 November 2011 - 08:57 PM

DIESEL WERKTUIGKUNDIGE

Daar is ‘n geleentheid vir ‘n volwasse dieselwerktuigkundige (30-55 jaar) wat kennis het van Bell, Iveco, International en Mercedes trokke asook grondverskuiwingstoetusting, om vier spanne werktuigkundiges te help en te monitor in die DRK.



Die werk behels om die eienaar se werk te verlig deur die spanne te monitor en verslag te doen oor wat benodig word vir die instanhouding van 10 trokke, 4 “back actors” asook ‘n paar ander grondverskuiwingsmasjiene. Die toerusting word tans by verskillende myne in die Kongo aangebied.



Suksesvolle aansoeker sal vir 10 weke in die DRK werk en is dan weer vir 3 weke tuis. Vervoer, veblyf, kos, wasgoed, ens is ingesluit. Afhangende van ondervinding sal die persoon ‘n salaris van tussen R 20 000.00 en R 30 000.00 per maand ontvang.



CV’s kan gestuur word na eleemans@lantic.net en vir verdere navrae kan Edwin by 083 3791616 geskakel word.
0

#5 User is offline   kvb00002 

  • Internet Warrior
  • Group: Moderators
  • Posts: 1,044
  • Joined: 20-August 10

Posted 30 November 2011 - 08:34 PM

Die Boere Beskermings Forum het tans 20 poste beskikbaar vir plaasbeskermers.



Die aansoekers moet reeds hulle sekuriteitsopleiding voltooi het. Hierdie is almal D-Graad poste.

Die werk is op plase in die Naboomspruit/Potgietersrus distrik.

Akkommodasie en vervoer van en na die werksplek is ingesluit.

Ons gebruik slegs blanke mans en hulle moet Psira geregistreerd is.



Belangstellendes moet my asseblief dadelik kontak by:

Kontak ons dadelik:

Elna Lush - 083 734 0200

epos: elnalush1@gmail.com of godfatherpss@gmail.com
0

#6 User is offline   kvb00002 

  • Internet Warrior
  • Group: Moderators
  • Posts: 1,044
  • Joined: 20-August 10

Posted 08 December 2011 - 06:45 PM

I urgent need to recruit the following people to start on the 03 January 2011. The minimum requirements are Matric, criminal clear and must be able to pass the our ABET assessment. 24/7 operation and you might have to work shifts.
10x forklift drivers (min 2yrs exp)
12x code 10 drivers (min 3 yrs exp)
32x general workers
15 x data capturers


When people want to apply they must have the following documents:
CV
CERTIFIED COPY OF ID
CERTIFIED COPY OF MATRIC RESULTS
COPY OF DRIVERS/FORKLIFT LICENCE
BANK STATEMENT
SARS REGISTRATION LETTER

Please feel free to contact me on 0824954500 (OFFICE HOURS ONLY) or fax documents to 0881700448.

Brendan Cupido
Project Account Executive
Kelly Industrial
0

#7 User is offline   NicoCronje 

  • Newbie
  • Group: Members
  • Posts: 1
  • Joined: 26-September 13

Posted 26 September 2013 - 08:51 AM

Opsoek na plaasvoorman werk.Sal werk vir behuising en klein salaris.Is getroud en geen afhanklikes wat by my bly behalwe mederhelfte.Het oor die dertig jaar deeltyds geboer met Stoet Bees,Skaap,melkery,mielies,bone,lusern ens.Is meganies goed en kan enigiets herstel.Baie aktief en gesond.

Baie dankie

Nico Cronje

0721266864
0

Page 1 of 1
  • You cannot start a new topic
  • You cannot reply to this topic

1 User(s) are reading this topic
0 members, 1 guests, 0 anonymous users